From: Subject: Path: /Published/DieBurgerWes/2007/12/21/SK/Texts/GBplagiaatvervolg.xml Creator: system Last Modified by: system Print Chanal: DieBurgerWes Edition: SK Publication Date: 20071221 Section: Entertainment Folio: Page Ref: 16 Book: Source: Methode Date: Fri, 11 Jan 2008 18:46:11 +0200 MIME-Version: 1.0 Content-Type: text/html; charset="Windows-1252" Content-Transfer-Encoding: quoted-printable Content-Location: http://152.111.1.251/argief/berigte/dieburger/2007/12/21/SK/16/GBplagiaatvervolg.html X-MimeOLE: Produced By Microsoft MimeOLE V6.00.2900.3198 Path: = /Published/DieBurgerWes/2007/12/21/SK/Texts/GBplagiaatvervolg.xml = Creator: system Last Modified by: system Print Chanal: DieBurgerWes = Edition: SK Publication Date: 20071221 Section: Entertainment Folio: = Page Ref: 16 Book: Source: Methode

Redakteur beaam aantygings = oor=20 plagiaat

=91Fit to Govern=92 vroe=EBr al in omstredenheid = gedompel=20

Gerrit brand
DIE persoon wat die boek Fit to Govern X = The=20 Native Intelligence of Thabo Mbeki geredigeer het, meen dat aantygings = van=20 ­pla­giaat teen die skrywer, Ronald Suresh Roberts, = =93waarskynlik waar=94=20 is.
=93Ek is nie =92n plagiaatjagter nie, maar dit lyk beslis na = plagiaat vir=20 my,=94 het James Sanders telefonies uit Birmingham, Engeland, aan Die = Burger=20 ges=EA.
Sanders, =92n historikus wat ­navor­sing vir Anthony = Sampson se=20 ­Nelson Mandela X The Authorised Biography gedoen en self die boek=20 Apartheid=92s Friends X The Rise and Fall of South Africa=92s Secret = Service geskryf=20 het, baseer sy uitlating op die getuienis wat verskaf word in Anthony = Brink se=20 Lying and ­Thieving X spesifiek die 17 voorbeelde daaruit wat in = detail deur=20 ­James Myburgh op sy blog, ­Politicsweb, bespreek = word.
Volgens=20 Sanders beteken pla­giaat =93om iemand anders se werk te neem en as = jou eie=20 uit te gee=94.
=93Dit sluit in gekopieerde aan­halings en = sleutelpunte.=94=20
Die meeste van die voorbeelde van vermeende plagiaat wat Brink en = Myburgh=20 gee, betref juis ­aan­halings wat in Brink se werk voorkom en = o=EBnskynlik=20 onveranderd, maar sonder erkenning, deur Roberts gereproduseer is X tot = op die=20 tekssnitte en ellipse toe. Myburgh wys selfs op transkripsiefoute wat = deur Brink=20 gemaak is en ook in ­Roberts se aanhalings voorkom.
Een voorbeeld = is =92n=20 aanhaling uit die Sondagkoerant Rapport waarvan die Engelse vertaling in = ­Roberts se boek woordeliks ooreenstem met di=E9 in Brink se Just = Say Yes, Mr=20 President X sonder erkenning aan Brink.
Di=E9 voorbeeld is, saam met = nog meer=20 as 40 ander uit Brink se Lying and Thieving, reeds op 9 November per = e-pos vir=20 kommentaar aan ­Roberts voorgel=EA. Roberts het ­onderneem om op = elke=20 individuele aantyging te reageer. N=E1 herhaaldelike verdere navrae het = Roberts=20 ­onlangs versoek dat =93di=E9 teistering gestaak word=94 en aangedui = dat hy Die=20 Burger nie meer oor die aan­tygings te woord wil staan nie. Hy = volstaan met=20 die stelling dat =93niks in enige van die aantygings kwalifiseer as=20 =91plagiaat=92 . . . nie=94.
Sanders verskil = hiermee: =93Die 17 voorbeelde (wat=20 Myburgh uitlig) is taamlik skokkend. Ek sal graag wil hoor hoe Roberts = daarop=20 antwoord.
=93As =92n redakteur moet jy die ­skrywer vertrou, maar = wat Roberts=20 gedoen het, is luiheid, knip-en-plak-werk. Hy kon darem na die = biblioteek gegaan=20 en (die aanhalings) ­bevestig het.
=93Dis iets wat skrywers = sonder=20 gevorderde akademiese opleiding geneig is om te doen. Roberts verstaan = nie die=20 rigiditeit van aanhaal nie. Dis =92n misdaad van = onbevoegdheid.
=93Die normale=20 reaksie in sulke ­gevalle is dat die uitgewer en ­skrywer in = =92n=20 verklaring om verskoning vra, die boek van die rakke verwyder en =92n = nuwe,=20 gekorrigeerde uitgawe publiseer.=94
Die Burger het vroe=EBr berig = ­Roberts se=20 uitgewer het die ­beplande herdruk van Fit to Govern gestaak totdat = daar=20 uitsluitsel oor Brink se aantygings is.
Fit to Govern is vroe=EBr al = in=20 omstredenheid gedompel toe dit aan die lig gekom het dat Absa, n=E1 die = tussenkoms=20 van Essop Pahad, minister in die presidensie, die boek met sowat = R1,5 miljoen=20 geborg het.
Aan Die Burger is intussen deur =92n betroubare bron, wat = anoniem=20 wou bly uit vrees vir negatiewe werkverwante reperkussies, = ­beves­tig=20 dat Roberts ook geld van die ­Edcon-groep ontvang het in ruil vir = CNA se=20 eksklusiewe reg om die boek vir =92n ooreengekome tydperk te verkoop. =
Volgens=20 Brink is R500 000 betaal, maar Edcon wou dit nie bevestig nie en = Roberts ontken=20 dit.